Bintanat | |
---|---|
Groot koningsvrou Dame van die Twee Lande Meesteres van Bo- en Benede-Egipte | |
Begrawe | QV71, Vallei van die Koninginne, Thebe |
Gade | Ramses II Dalk Merenptah |
Dinastie | 19de Dinastie van Egipte |
Vader | Ramses II |
Moeder | Isetnofret |
Bintanat of Bentanat was die oudste dogter en later koningsvrou van die Egiptiese farao Ramses II.[1][2][3]
<ref>
tag; no text was provided for refs named Dodson & Hilton, p.170
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search